2000 Italiaanse Grand Prix

Die 2000 Formule Een Italiaanse Grand Prix is op 10 September 2000 op die Autodromo Nazionale Monza, in Italië, gehou. Dit was die veertiende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Michael Schumacher in sy Ferrari gewen.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by razib.in